Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 62 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Sê Ek daarop: “Liewe Jairuth! Kyk vir My jongelinge! Ek sê vir jou: Ek het van hulle so baie, dat hulle op duisend maal duisend aardes nie voldoende plek sou hê nie, en een is volkome voldoende, om die hele Romeinse ryk in drie oomblikke te vernietig. Alhoewel julle in die geloof beter is as die Jode, het julle nogtans nes die Jode ‘n totaal verkeerde begrip van die Messias en Sy ryk. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 62, Paragraaf 4

Hoofstuk 62 Mobiele weergawe Kommentaar