Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Nadat ons `n tyd daar deurgebring het, sonder om `n woord te wissel, kom die Romein na My toe en sê: “Enigste en enige ware Heer en Leraar, vol van die suiwerste liefde en wysheid en goddelike krag, daar het nou `n besondere gedagte in my opgekom. Vir die mense kan daar op hierdie aarde tog niks saliger, gelukkiger en dus ook begerenswaardiger wees dat U leer met haar lewende, wonderbaarlike krag in so klein moontlike tyd onder hulle versprei word; en dit sou na my mening tog nie al te moeilik gaan nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 1, Paragraaf 2

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar