Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

As Ek alle afgode saam met hulle deur die mens geboude tempels op één keer sou vernietig, sal Ek eerstens hulle priesters kompleet van die aardbodem moet wegvee; maar priesters is ook mense, begiftig met `n vrye wil en daartoe bestem om hulle self te ontplooi en het `n geestelike lewe in hulle om te grondves. Ook is daar onder die afgodspriesters `n groot aantal wat by hulle self in die geheim lankal na die waarheid van die lewe van die siel aan die anderkant soek; daarom sou dit ongepas wees om hulle te vernietig, vanweë die feit dat hulle afgodspriesters is. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 1, Paragraaf 6

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar