Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

As alle afgodstempels saam met die afgode nou op één keer vernietig sou word en die priesters sou bly, sou hulle teenoor die volk `n dergelike verskynsel as die toorn van die gode uitlê en sal met al hulle ten dienste staande middele maar al te gou vir hulle tot onbetaalbare en ook wrede offers afdwing. Op baie plekke doen die priesters dit tog en as die volk nie meer soveel offer nie, gaan hulle snags die een of ander tempel vernietig en luid aan die volk die toorn en wraak van `n beledigde God verkondig, waarna die volk nog duisterder en bygelowiger word en moeiliker te bekeer is. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 1, Paragraaf 7

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar