Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Bowendien is wonders en allerlei tekens nie die korrekte, ware middele om te bekeer nie, veral vir `n volk wat nog veels te min in die gees gewek is. Dit ontneem die mense vinnig en maklik hulle vryheid en dwing hulle met onweerstaanbare geweld om sonder twyfel te glo wat hulle voorgehou word om te glo; in hierdie tyd is daar egter, veral onder die priesters, allerlei soorte magiërs - soos wat dit daar in vroeëre tye was en ook in die toekoms sal wees - wat allerlei valse wonders en tekens doen. Maar waar sal die volk die insig vandaan kry en die heldere beoordelingsvermoë om die valse wonders en tekens van die egte en ware te kan onderskei? – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 1, Paragraaf 8

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar