Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 34 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Ek sê: “Omdat die Judeërs, net soos jy, God steeds meer begin vergeet het en die wêreld gaan dien het toe Hy nog die manna uit die hemele laat reën het, laat God hulle ook in die harde slawerny van die wêreld beland en in die sweet van hul aangesig hulle skamele brood verdien. En omdat die Judeërs God nou minder trou geword het as die heidene, sal ook die enigste lig wat hulle nog het, van hulle afgeneem word en aan die heidene gegee word. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 34, Paragraaf 4

Hoofstuk 34 Mobiele weergawe Kommentaar