Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 34 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Die rabbi begin My as `n klein profeet te beskou, omdat Ek hom dinge voorhou wat Ek, volgens sy mening, as gewone mens en vreemdeling andersins tog nie sou kon weet nie, en hy sê: “As God gee dat ek kan lewe, sonder dat ek ook die heidene hier om brood hoef te vra, sal ek my diens aan die heidene onmiddellik laat vaar!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 34, Paragraaf 6

Hoofstuk 34 Mobiele weergawe Kommentaar