Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 35 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Ek sê: ”Vriend, ons het nie hierheen gekom om te eet en te drink nie; maar met wat jy het, sal ons onsself ook tevrede stel. Maak vir jou, wat die wyn betref, geen sorge nie en gaan geen onnodige uitgawes aan nie, maar gaan na jou kelder, en jy sal daar jou leë wynsakke gevul met wyn aantref. Want Die Een wat jou seun kan genees, is ook in staat om jou leë wynsakke met wyn te vul. Gaan nou dus met jou kinders na die kelder, en bring ons `n paar kraffies vol wyn!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 35, Paragraaf 5

Hoofstuk 35 Mobiele weergawe Kommentaar