Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 35 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Vol gelowige verbasing gryp die herbergier dadelik `n paar kraffies, maak hulle skoon, roep toe al sy kinders, asook sy vrou, en vertel hulle wat Ek vir hom gesê het. Toe loop hulle ylings na die kelder, en hoe staan hulle nie almal verbaas nie, toe hulle die voorheen leë sakke vol uitstekende wyn aantref. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 35, Paragraaf 6

Hoofstuk 35 Mobiele weergawe Kommentaar