Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 36 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Ek het alles ondersoek: ons leer van die veelgodery, die opvattinge van die ou Egiptiese, Griekse en ons Romeinse filosofie. Verder het ek ook die Judese leer van die een God, al hulle profete en wyses noukeurig bestudeer; die laaste is egter moeilik en vir die grootste deel selfs heeltemal nie te begryp nie, omdat hulle `n al te fantastiese, dikwels onsamehangende taal gebruik en beelde gebruik wat hulself goed, maar behalwe hulle, baie min dit begryp. Ek het ook gepraat met baie uit die ver geleë môrelande oor bonatuurlike dinge, oor hulle godsbegrippe en oor die wyse waarop die menslike siel na die dood voortleef en dit het ek ook gedoen met die mense in die suidooste en noorde van Europa. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 36, Paragraaf 14

Hoofstuk 36 Mobiele weergawe Kommentaar