Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 36 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Hierdie oggend verloop egter nie so rustig as die nag nie; want toe ons weer na die huis terugkeer vir die oggendmaal, tref ons voor die huis al baie van die volk aan, wat merendeels uit heidene bestaan. Die reeds genoemde kommandant, met nog enkele van sy ondergeskiktes, ontbreek nie en ewemin die ou rabbi. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 36, Paragraaf 2

Hoofstuk 36 Mobiele weergawe Kommentaar