Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 36 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

En dat ek die volste geloof skenk aan U woorde, bewys reeds die feit dat ek my nie verwonder het toe U, wat `n vreemdeling is en hierdie streek nog nooit besoek het nie, my naam ken, wat ek as bewys van eer van hierdie stad gekry en weet van my gesag oor die drie stede wat U ook nog noem en nou ook die naam van my siek dogter; want my gemoed sê my immers dat U `n God is en dat alles vir U moontlik is. Ek glo ook dat my dogter vas en verseker gesond sal word, as U ook maar één woord oor haar sal uitspreek!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 36, Paragraaf 23

Hoofstuk 36 Mobiele weergawe Kommentaar