Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 37 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Toe hy die wyn beproef het, vra hy dadelik aan die Judese herbergier (die Griekse herbergier): Waar het jy hierdie wyn gekoop? Want solank as wat ek leef en self herbergier is het ek nooit so `n wyn beproef nie! Vir besondere gaste het ek, as hulle dit wens, tog ook baie goeie wyn in my kelder en het jou al herhaalde male daarmee gehelp, en jy kan nie sê dat ek jou nooit iets slegs aangebied het nie. Maar so `n wyn het ek nog nooit gehad nie. Waar kry jy dit vandaan? Sê dit my, sodat ek dit ook kan aanskaf!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 37, Paragraaf 17

Hoofstuk 37 Mobiele weergawe Kommentaar