Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 37 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Die Judese herbergier sê: “Vriend, dit sal jy waarskynlik nie kan kry nie; want dergelike wyn groei daar nie op die hele aarde nie! Het jy nie gehoor dat die groot Wonderheiland vir die dogter van ons regverdige kommandant gesê het waar hierdie wyn vandaan gekom het? Kyk, uit die hemele van God, egter nie die van julle fantasiegod Bacchus nie, maar uit die hemele van ons een en enige ware God, wie se afgesant baie verseker hierdie verhewe Wonderheiland is! So is dit en nie anders nie, en dit sal jou moeilik geval om vir jou geld in hierdie omgewing `n dergelike wyn te koop!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 37, Paragraaf 18

Hoofstuk 37 Mobiele weergawe Kommentaar