Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 37 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Die Judese herbergier sê: “Dit moet jy nie aan my, maar aan die groot Heer vra, vir wie alle dinge moontlik blyk te wees, en van wie ek nou ook glo wat die kommandant en sy dogter onder woorde gebring het. Spreek dus met die Heer; want ek as swak mens, wat nog vol geestelike blindheid en dwaasheid sit, weet niks en begryp niks!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 37, Paragraaf 20

Hoofstuk 37 Mobiele weergawe Kommentaar