Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 37 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Toe Veronica dit van My gehoor het, val sy voor My op haar knieë en sê: “O my goeie, liewe en goddelike Heiland, hoe kan ek, `n arme, sondige heidin, U dank vir die meer as groot en ewig onverdiende barmhartigheid wat U my bewys het, sodanig dat my dank U goddelike hart welgevallig kan wees?” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 37, Paragraaf 9

Hoofstuk 37 Mobiele weergawe Kommentaar