Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 39 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

6. Maar Ek sê vir hulle: “Die vrede sy met julle! Wat julle by My soek en probeer vind, kom nooit as te nimmer met groot uiterlike vertoon nie, maar dit bevind hom inwendig in die mens.

7. Ja, die Judeërs moet by My koms in hierdie wêreld die poorte van hulle harte wyd en die deure van hulle siele hoog maak; maar hulle slaan al sedert `n baie lang tyd geen ag meer op die oproep van Dawid nie. Daarom het hulle ook in die Babiloniese gevangenskap beland en het die slawe van die heidene geword, uit welke slawerny hulle nooit verlos sal word as hulle in hulle ou halsstarrigheid volhard nie.

Hoofstuk 39 Mobiele weergawe Kommentaar