Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 39 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

8. Maar daar staan die heidene; hulle wat die poorte van hulle harte by My verskyning wel dadelik wyd gemaak en die deure van hulle siele verhoog het tot ver bokant alle sterre. Daarom sal die lig ook van die Judeërs afgeneem word en sal dit aan die heidene gegee word!”

9. Toe Ek dit vir die Judeërs gesê het, vererg sommiges hulle daaroor; maar die heidene hef `n groot lofprysing oor My aan.

Hoofstuk 39 Mobiele weergawe Kommentaar