Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 39 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

9. Toe Ek dit vir die Judeërs gesê het, vererg sommiges hulle daaroor; maar die heidene hef `n groot lofprysing oor My aan.

10. Daarop sê die kommandant baie hardop aan die Judeërs: “Wat bly julle nog ondersoekend daar sit, as julle ondanks alles wat die Heer hier vir ons gedoen het, nog nie kan glo nie?! Trek julle terug in julle duistere kamers en bly in julle ou nag van alle twyfel, en hinder ons nie in hierdie tog al te klein ruimte nie!”

Hoofstuk 39 Mobiele weergawe Kommentaar