Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 40 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

10. Alleenlik `n dienaar van die kommandant sien My deur die stad wandel en bring dit vinnig oor aan die kommandant, wat al wakker was. Hy verklee hom vinnig en kom My vlugtig agterna in die rigting wat die dienaar vir hom aangedui het.

11. Toe hy by die genoemde end van die stad kom, sien hy My op `n heuwel. Vinnig klim hy die heuwel op na My toe.

Hoofstuk 40 Mobiele weergawe Kommentaar