Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 40 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

12. By My gekom, buig hy diep voor My en vra wat My daartoe kon gebring het om sonder leerlinge `n oggendwandeling na hierdie oostelike sy van die stad Pella te maak.

13. Ek sê: “Wees maar `n klein bietjie geduldig, dan sal jy dit straks goed te wete kom! Laat die son nou eers bokant die horison kom, dan sal Ek jou daarna onthul waarom Ek hierdie oggend die punt uitgekies het!”

Hoofstuk 40 Mobiele weergawe Kommentaar