Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 40 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Goudomrande wolke swewe bokant die horison, waar, vanaf ons plek gesien, baie min berge was met `n hoogte van enige betekenis, omdat die land vanaf ons stad al gedeeltelik vlakker begin te word in die rigting van die verre Eufraat woestyne; maar daar was die opgang van die son des te mooier, omdat hy as’t ware vanuit `n diepte in bloedrooi kleure opstyg en in `n westelike rigting die hoë bergtoppe begin te kleur, wat die kommandant ook baie prys as `n pragtige skouspel van die natuur. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 40, Paragraaf 15

Hoofstuk 40 Mobiele weergawe Kommentaar