Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 40 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

16. Tog vra hy My hoe Ek, wat tog elke oomblik oor alle eindelose en baie groter skoonhede van die hemel kon beskik, welbehae kon hê aan hierdie aardse natuurlike skoonhede.

17. Ek sê vir hom: “Vriend, as die Heer Self geen welbehae sou hê aan Sy werke nie, wie sou dit wel hê? Of dink jy dat die Heer al die werke sou geskape het, as Hy hulle nie al baie lank vooraf duidelik in Sy gees gesien het en daar `n buitengewoon groot welbehae in gehad het nie? Maar as jy sien dat Ek welbehae het aan die oggendtafereel, dan sal die rede daarvan vir jou nou goed duidelik wees?”

Hoofstuk 40 Mobiele weergawe Kommentaar