Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 41 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Toe sê Jakobus: “Hé, daar gaan vir my `n lig op! Omdat die kommandant so vroeg die huis uit gegaan het, het hy die Heer sien loop en het hy Hom gevolg! Een van sy dienare sal wel weet in welke rigting hy van sy huis vertrek het. Laat ons daarheen gaan, en ons sal `n goeie berig kry!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 41, Paragraaf 12

Hoofstuk 41 Mobiele weergawe Kommentaar