Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 41 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Hierdie stad en haar omgewing sal in die tyd van die groot verdeemoediging van Jerusalem `n toevlugsoord word vir hulle wat in My glo, soos wat Ek julle al aangedui het, en daarom moet hier deur hierdie vriend, wat oor baie heidene gebied, nou al `n goeie basis gelê word vir `n stewige gemeente in My Naam. En hiermee weet julle nou ook waarom Ek met die kommandant alleen wil wees. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 41, Paragraaf 20

Hoofstuk 41 Mobiele weergawe Kommentaar