Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 41 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Nou wil ook Judas Iskariot `n opmerking in teenoorgestelde sin maak; maar Johannes val hom dadelik skerp in die rede, met die woorde: “Jy was, is en bly `n leerling van Hom, wat nog geen vonk van die gees van waarheid in jou opgeneem het nie. Jy is vir die grootste deel `n ingebeelde wyse en daarmee lieg jy vir jouself en vir baie ander; jy doen dus die beste daaraan deur te swyg en hulle te laat praat, wat in Sy gees wil praat en dit deur Sy barmhartigheid ook kan doen!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 41, Paragraaf 6

Hoofstuk 41 Mobiele weergawe Kommentaar