Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 123 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3

Ek sou wel met haar wou praat as ek nie so `n besonder groot ontsag vir haar wysheid gehad het nie! Want ons kon baie maklik net `n enkele onnosele woord voor die meisie laat val en uit haar mond sodanige teregwysing ontvang, dat ons ons lewe lank geen woord meer oor ons lippe sal laat gaan nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3, Hoofstuk 123, Paragraaf 13

Hoofstuk 123 Mobiele weergawe Kommentaar