Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 123 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3

Jarah sê: "Ek verplaas my met al my gedagtes en gevoelens in die diepste van my hart, waar God se liefde woon. Daardeur word hierdie heilige liefde net so gevoed as wanneer `n mens op kole wat byna heeltemal uitgebrand het, goeie, dorre en baie maklik brandbare hout plaas. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3, Hoofstuk 123, Paragraaf 2

Hoofstuk 123 Mobiele weergawe Kommentaar