Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 123 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3

Kyk, dit noem ek bid. ‘n Gebed het slegs dan enige waarde voor God indien daar vooraf in die diepste diepte van die hart op die hiervoor beskrewe wyse, die liefde tot God in helder en vurige vlamme oorgaan deur die eenwording van alle gedagtes en gevoelens in die goddelike sentrum van die hart. As hierdie voorbereiding ontbreek, is elke gebed van nog sulke mooi woorde voor God `n gruwel en sal nie aangesien en nie aangehoor word nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3, Hoofstuk 123, Paragraaf 5

Hoofstuk 123 Mobiele weergawe Kommentaar