Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 123 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3

Mathael sê: "Ja, goddelike kind, daarmee is jy baie reg! Ek het God reeds vanaf my kinderjare bo alles liefgehad, waarom my ouers my ook vir die diens in die tempel laat inwy het, waar my liggaam eerste tot `n ware helse masjien omvorm was, terwyl my siel ondanks dit nogtans gebly het wat sy vanaf die oerbegin van haar bestaan was. Maar daaroor wil ek geen verdere woord meer praat nie, want ek herinner my nie graag daaraan nie. - En sê jy nou eers, liefste Helena, hoe hierdie wyse meisie jou geval! Is dit nie verbasingwekkend dat die kind so wys is nie?" – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3, Hoofstuk 123, Paragraaf 9

Hoofstuk 123 Mobiele weergawe Kommentaar