Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 211 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 5

Hier het julle `n koringkorrel. Lê hom in die aarde! Hy sal verrot en as dit wat hy nou is, onmiskenbaar vergaan; maar uit die ontbinding sal julle `n halm sien groei en daarbo sal `n aar ontwikkel, voorsien van `n honderd korrels. Maar wie van julle sien nou die krag in hierdie korrel wat egter tog daarin moet sit, omdat daar andersins uit hierdie een korrel nie `n aar met honderd korrels van dieselfde soort sou kon voortkom nie? – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 5, Hoofstuk 211, Paragraaf 8

Hoofstuk 211 Mobiele weergawe Kommentaar