Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

En dadelik het die sieke gesond geword, sy skamele bed opgeneem en soos wat gebruiklik was, na `n priester gegaan, om hom te laat sien dat hy genees was en dit nog wel op `n Sabbat, hoewel jarelange ervaring geleer het dat die water dan byna nooit beweeg is nie. (Johannes 5:9) Daarom het dit die Judeërs dadelik opgeval dat hierdie man op `n Sabbat gesond geword het. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 1, Paragraaf 13

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar