Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

15. Hy (DIE GENEESDE MAN) het egter geantwoord: “Luister! Hy wat my gesond gemaak het, het ook aan my gesê: “Neem jou bed op en gaan heen!” (Johannes 5:11) Iemand wat so `n mag het en so `n weldaad aan my bewys het, het ek ook op hierdie Sabbat gehoorsaam! Want `n volle agt-en-dertig jaar lank het niemand so `n weldaad aan my bewys as hierdie man nie! Waarom sou ek Hom dan ook nie op die Sabbat gehoorsaam nie?!”

16. Toe vra DIE JUDEËRS hom: “Wie is dan die man wat vandag op `n Sabbat aan jou gesê het: Neem jou bed op en gaan heen!?” (Johannes 5:12)

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar