Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Op die oggend van die Sabbat het ons (*Johannes 5:1) na Jerusalem opgetrek. Waarom dan ‘op’? Omdat die groot stad en veral die tempel op `n taamlike uitgestrekte, rotsagtige bergrug gebou was en die tempel met sy uitgestrekte suilegange, ringmure en hooggeleë tuine op die hoogte geleë was. Dat die herbergier, wie se huis in die dal gestaan het, met ons saam opgegaan het, spreek vanself. *(Alle teksverse is deur Lorber of die uitgewer aangebring.) – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 1, Paragraaf 4

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar