Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Wanneer die water egter beweeg het - wat elke week een- of tweemaal voorgekom het, het dit werklik so `n buitengewone genesende krag gehad, dat elkeen met watter besmetlike siekte dan ook, genees is as hy die geluk gehad het om eerste in die water te kom. (Johannes 5:4) Dit spreek vanself dat ook net die rykes en welgesteldes die voordeel gehad het en dat die armes, omdat hulle niks kon betaal nie, dikwels jarelank tevergeefs moes wag totdat `n verpleër, wat barmhartiger was, so `n arme eerste in die water gedompel het, waarop hy dan ook gesond geword het. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 1, Paragraaf 7

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar