Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

9. Daardeur is Ek natuurlik baie getref en EK sê aan die herbergier: “Hoewel dit vandag Sabbat is, moet hierdie man tog dadelik gehelp word!”

10. Omdat Ek ten eerste Self geweet het en ook van die opregte herbergier gehoor het, wat hierdie man se toestand was, het Ek dadelik na hom toe gegaan en gevra: “Wil jy gesond word?” (Johannes 5, 6)

11. Daarop het DIE SIEKE met `n treurige gesig geantwoord: “Goeie Heer! Ek het niemand wat my eerste in die bad kan bring as die water in beweging kom nie en as ek self gaan, gaan `n ander wat begunstig is, vóór my in die water in. (Johannes 5:7) Hoe kan ek dan ooit gesond word?!”

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar