Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

En wederom sê Ek vir julle: Voorwaar, voorwaar, die uur kom en is alreeds daar waarop die mense wat na liggaam en siel dood is, die stem van die Seun van God sal hoor, en hy wat Sy stem vol vertroue sal hoor, sal ook ewig daardeur lewe! (Johannes 5:25) Want soos wat die Vader die lewe in Homself het, so het Hy ook die Seun van ewigheid die lewe in Homself gegee. (Johannes 5:26) Ook het Hy Hom mag gegee om gerig te hou oor alle mense, en wel omdat die ewige Seun van God nou vir hierdie tyd ook `n Menseseun (Seun van Adam) is.” (Johannes 5:27) – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 2, Paragraaf 14

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar