Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 218 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

O, ook sulke tasbare bewyse het ons deur veelvuldige ervaringe gedurende alle tye, lande en volke! Eerstens geld natuurlik dit, wat `n mens as gesonde en waarheidsliewende mens self opgedoen het, en daarna kan die ervaringe van talle ander mense die eie ervaring ondersteun en die waarheid daarvan bevestig. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 218, Paragraaf 4

Hoofstuk 218 Mobiele weergawe Kommentaar