Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 219 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Uit die ware voorval kan ook weer dadelik tot die slotsom gekom word dat die siel, in die eerste plek die hele liggaam deurdring en geen ledemaat verloor nie, ook al word die liggaam heeltemal vermink, en ten tweede dat die siel self onsterflik is en na die liggaamlike dood verder bly lewe en haar verder ontwikkel. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 219, Paragraaf 12

Hoofstuk 219 Mobiele weergawe Kommentaar