Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 219 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Die Fariseërs sê: 'Beste, werklik baie wyse vriend! Dit wil ons ook, en ons is selfs heimlik daarvan oortuig dat die Galileër baie goed die beloofde Messias kan wees en ook sal wees; maar ook ons kan `n ou spreekwoord van julle aanhaal, en dit lui: Ultra posse nemo tenetur.* En dit is by ons die geval. Ons kan dit nie glo vanweë die betrekking wat ons jammer genoeg beklee nie. Want as ons openlik sy leerlinge sou word, sal ons deur die tempel, sonder enige oorweging, vervloek en uitgestoot word. Waarheen moet ons dan, en wat doen ons dan, en wie sal ons kos en inwoning gee? *`n Mens moet van niemand meer verwag as wat hy kan nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 219, Paragraaf 16

Hoofstuk 219 Mobiele weergawe Kommentaar