Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 219 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Die Romein sê: 'Hierdie verontskuldiging van julle is so waardeloos en so leeg soos `n uitgeblase eier en bevat nie die minste rede om julle van die aanneem van die waarheid af te kan hou nie. Want noudat julle weet en wel moet erken wie hierdie Elohimmens is, kan julle tog onmoontlik vra wat julle sal eet, waarmee julle julleself sal klee en waar julle sal woon. As die hoogste Gees van God in Hom woon, wat hemel en aarde geskape het en alles onderhou en bestuur, en as elke asemhaling en elke polsslag slegs van Hom afhang, dan sal Hy ook wel diegene wat in Hom glo en Hom liefhet alles gee wat hulle vir hulle liggaamlike lewensonderhoud nodig sal hê. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 219, Paragraaf 18

Hoofstuk 219 Mobiele weergawe Kommentaar