Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 219 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Kyk eens al na hierdie mense hier! Hulle eet en drink en is goed gekleed. Ook al het hulle hulle klere al vroeër gehad, dan tog nie die voedsel wat hulle nou hier gebruik nie. Ook drink julle nou wyn wat nog nooit voorheen in `n sak was nie, en eet brood wat nog nooit in `n bakkersoond was nie. As julle nou net soos ons Romeine daarvan oortuig moet wees, hoe kan julle julleself dan met sulke waardelose redenasies verontskuldig? – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 219, Paragraaf 19

Hoofstuk 219 Mobiele weergawe Kommentaar