Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 219 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Dit duur egter nie baie lank tot die skaduwee- en rookspel opeens verdwyn nie. Daarna word `n sterk geruis hoorbaar en `n baie jeugdige maar origens baie bedroefde uitsiende vroulike gedaante kom te voorskyn; deur haar vreemde klere lyk sy soos `n vrou uit die ou Egipte. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 219, Paragraaf 3

Hoofstuk 219 Mobiele weergawe Kommentaar