Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 219 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Wat daar verder gebeur het, is egter nie hier tersake nie. Die verskyning was hierdie keer vroulik en het presies gelyk soos `n meisie van hoogstens drie-en-twintig jaar. As dogter van Sesostris het sy beslis ook eens liggaamlik op hierdie aarde geleef, en dit sou my baie verwonder het as sy nie volkome soos haar toenmalige liggaamlike gedaante gelyk het nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 219, Paragraaf 8

Hoofstuk 219 Mobiele weergawe Kommentaar