Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 220 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Want Ek het nie in hierdie wêreld gekom om al die blinde en kortsigtige mense te oordeel nie, maar Ek het slegs gekom om die verlorenes te soek, die siekes te genees, die geboës op te rig en alle gevange mense vry te maak. Wie Ek help, sal ook vir ewig geholpe wees; wie egter My hulp nie wil aanneem nie, die sal niemand nóg in die hemel nóg op hierdie aarde kan help nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 220, Paragraaf 6

Hoofstuk 220 Mobiele weergawe Kommentaar