Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 220 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Ons Judeërdom is al byna meer `n heidendom as `n egte Judeërdom; hoe sien dit dan met die ander volke en mense daaruit? Want, sover ons weet, ons denke en herinnering reik, kan geen mens tog iets daaraan doen dat hulle volkome willoos in hierdie slegte en ellendige wêreld gebore is nie! As hulle egter eenmaal daar is, dan word hulle dadelik vanaf hulle geboorte tot aan die rand van die graf voortdurend met al die moontlike gepla waarmee `n mens maar gepla kan word. Uiteindelik volg daar dan `n pynlike en bittere dood. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 220, Paragraaf 9

Hoofstuk 220 Mobiele weergawe Kommentaar