Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 222 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Terwyl die groep Fariseërs hulle met die leerlinge besig gehou het, praat Ek met Lasarus en sy herbergier oor baie gewone aardse dinge. Die talle aanwesige tollenaars, met hulle aanhang, luister egter aandagtig na alles wat Ek met Lasarus en sy herbergier bespreek en let goed daarop wat hulle by hulle landbou en hulle veeteelt goed kan gebruik. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 222, Paragraaf 1

Hoofstuk 222 Mobiele weergawe Kommentaar