Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 222 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Maar Ek gaan staan en sê vir hulle: 'Ja, dit slaan ook op julle! Blinde dwase! Wat deur die mond na binne gaan en via die mond in die liggaam beland en langs die natuurlike weg weer die liggaam verlaat, verontreinig nie die mens nie; maar wat deur die mond uit die hart kom soos slegte gedagtes, slegte en onfatsoenlike praatjies, eerroof (laster), meineed, allerlei leuens, bedrog, nyd, gierigheid, ontug, hoerery en egbreuk en vraat- en swelgsug, dit verontreinig die hele mens, ook as hy rein spyse eet! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 222, Paragraaf 11

Hoofstuk 222 Mobiele weergawe Kommentaar