Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 222 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Slaan maar na in die Skrif, dan sal julle wel vind waarom Moses maar net die gebruik van suiwer en rein voedsel aanbeveel het! Dit het hy gedoen vanweë julle groot belustigheid vir vleis en vanweë julle buitensporige sinlikheid en geilheid. Ek sê egter nou, dat vir diegene wat in sy hart rein is, ook al die ander rein is, maar vir diegene wat in sy hart onrein is, alles onrein is. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 222, Paragraaf 12

Hoofstuk 222 Mobiele weergawe Kommentaar