Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 222 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Ek sê: 'As Ek Die Een is wie Ek is, wat in hierdie wêreld gekom het, dan doen Ek dit nou met presies dieselfde reg as waarmee die Vader, wat in My is, deur Moses in die woestyn vir julle Israeliete die wette gegee het. Ek hef egter, soos wat jy dink, beslis geen wet van Moses op nie, maar Ek Self vervul die wet in alle opsigte. Ek laat julle maar net julle onbegrip sien ten aansien van die beoordeling van die wette van die profeet. Julle hou julle by die letter, die dood, en kan die gees nie lewend maak nie. Ek openbaar egter nou aan julle die Gees wat alles lewend maak; hoe kan jy dan sê dat Ek die wet van Moses ophef? – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 222, Paragraaf 15

Hoofstuk 222 Mobiele weergawe Kommentaar